Shadow Boxing

Shadow Boxing vertel die verhaal van ’n jong bokser, Flynn, wat poog om sy pa – wat ook geboks het en skaars ’n geveg kon wen – se skadu te ontvlug. Flynn is egter gedetermineerd om ’n suksesvolle bokser te word. In die proses waarin hy veg teen sy oorgeërfde persepsies van manlikheid, vind hy sy ware identiteit. Maar ’n krisis is onafwendbaar wanneer ’n titelgeveg naderkom … Shadow Boxing ondersoek Flynn se moordende oefenmetodes as ’n manier om sy strydvrae te vermy.

Shadow Boxing is a story about a young boxer, Flynn, trying to free himself from his father’s shadow, who was a boxer and hardly won any fight. Nevertheless, Flynn is determined to become a successful boxer. Fighting off his inherited perceptions of masculinity, he discovers his own identity in the process. However, a crisis is building as he moves closer to a title fight … Shadow Boxing examines Flynn’s gruelling training as a method of avoiding his issues.

Debuut / Debut

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: Daniel Newton

Skrywer / Writer: James Gadas

Regisseur / Director: Mdu Kweyama

Choreograaf / Choreographer: Mdu Kweyama

Ontwerpers / Designers: Elizabeth Nel (lighting)

Verhoogbestuurder / Stage manager: Elisabeth Nel

Taal / Language: Engels / English

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 13

Tydsduur / Running time: 60 min

Kaartjieprys / Ticket price: R120 | R130 by die deur / at the door

Venue: kykNET-Scaena

Datum en Tyd / Date and Time:

Monday, 03 October 12:00

Tuesday, 04 October 16:30

Friday, 07 October 19:00

Previous
Next

Share