She had a name

She had a name is ‘n aaneenlopende kunsinstallasie, ‘n vorm van rou, ’n manier om erkenning te gee aan elke vrxu wat haar lewe verloor het. Dis ‘n huldeblyk aan hul lewens en dien as ‘n herinnering aan ons almal dat die misdaadstatistiek wat ons sien meer is as net nommers, dat elke nommer ‘n persoon verteenwoordig. Iemand wat ‘n lewe gehad het, geliefdes en drome. Sy het ‘n naam gehad.

She had a name is a durational performance in honour of every murdered womxn, effectively a eulogy to each life lost. The title She had a name carries the weight of acknowledging every murdered womxn as a person, forcing us to look past the numbers we see on the statistical crime sheets and realise that each number was a person, who had a life, who had dreams and loved ones, and that She had a name.

Genre: Multimedia installasie / Multimedia installation

Rolverdeling / Cast: Geskep deur / Created by Carin Bester

Ondersteun deur / Supported by: Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi)

Taal / Language: Engels / English

Tydsduur / Running time: Aaneenlopende installasie / Ongoing installation

Venue: EXR Basement

Tye: 4 – 8 Okt

Previous
Next

Share