Shoplifters

Japan 2018

Genre: Drama

Ouderdomsperk / Age restriction: PG13

Regie / Director: Hirokazu Kore-eda

Spelers / Actors: Lily Franky, Sakura Andô, Kirin Kiki

121 min

Tye: 4 Okt / Oct, 11:00; 6 Okt / Oct, 14:00

Nadat hy die Goue Palm by Cannes gewen het, bevestig Kore-eda hiermee – sy beste rolprent sover – sy plek as die groot Japanse filmregisseur Ozu se vanselfsprekende opvolger. Daar is diep menslikheid in sy verhaal van ’n selfgemaakte gesin wat in die buitewyke van Tokio oorleef. Kleur en presisie vorm elke karakter, aangehelp deur ’n uitstekende ensemble wat Lily Franky (Like father, like son) en Kirin Kiki (Sweet bean) insluit. Die drama verdiep soos daar mettertyd meer openbaar word; ontroerend.

After palming the Palme d’Or, Kore-eda confirmed, with his best film to date, his place as Ozu’s natural heir. There is immense humanity in his story of a makeshift family surviving on the Tokyo margins, who rescue a young girl to join them. Colour and precision form every character, aided by a superb ensemble including Lily Franky (Like father, like son) and the late Kirin Kiki (Sweet bean). Gradual revelations deepen the drama; prepare to be stirred.

Share