Sieninge oor die standaardisering van Bruin Afrikaans 

Is dit belangrik om Bruin Afrikaans te standaardiseer en is gestandaardiseerde taal steeds relevant? Woon die gesprek by en neem deel aan die diskoers oor die akademiese toekoms van Bruin Afrikaans.

Met: Hein Willemse, Wannie Carstens en Deidré Jantjies 
Taal: Afrikaans  
Tydsduur: 60 min 
Prys: R40 
Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) 
Tyd: 5 Jul 13:30 

Koop Kaartjies