Skapie-Mê 

In die boek, Goeie vriende gee om, word ‘n platform geskep waardeur kinders bemagtig word om grense in hul vriendskappe te stel. Met praktiese voorbeelde en kleurvolle illustrasies word kinders gelei oor watter gedrag nie aanvaar behoort te word nie. Mamma- help vir Skapie-Mê om die streep te trek.

Met: Perle du Plessis en Tamsyn Alexander 
Taal: Afrikaans  
Tydsduur: 30 min 
Prys: Gratis 
Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) 
Tye: 3 Jul 9:30, 5 Jul 9:30 

Gratis