So lyk ‘n Vrou

So lyk ’n vrou vertel die verhaal van Esli se heelwording en hoe sy, ná ’n leeftyd van mishandeling deur ‘n narsis, in ’n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel. Sy gee ‘n stem aan elke stukkende vrou wat net wil hê die pyn moet stop. Sy deel wat dit verg om jou teen die muur op te trek, jou teen die samelewing te handhaaf en jouself te red.

 

So lyk ’n vrou tells the story of Esli’s healing process after a lifetime of abuse by a narcissist, and how she could end up on a beach, wearing a red dress and a fist in the air, feeling free. She gives a voice to every broken woman who just wants the pain to stop. She shares what it takes to lift yourself against that wall, how to uphold your beliefs against society, and save yourself.

 

Met Ilse Verster, Adelle Naude-Lester (gespreksleier)

Taal Afrikaans

Tydsduur 60 min

Prys R30 | R35 by die deur

Plek Netwerk24 Feeskafee

Tye 5 Okt 13:30

Share