Stuur Groete vir die Moot

In Stuur Groete vir die Moot kyk ‘n siniese jong man vyftien jaar nà ‘n verwoestende tragedie terug in die verlede om sin te maak van die gebeure wat gelei het tot ‘n plofbare situasie waarin sy gesin hulself bevind het. Ons pak tasse, chassé-chassé deur die grapevine … en “boom”! Moenie hierdie kragtige debuut misloop nie. 

Debuut | Debut

Genre: Drama – Eenmanvertoning | One-man show 

Rolverdeling | CastKaz McFadden

Regisseur | DirectorLara Lourens 

Skrywer | WriterLara Lourens

Produksiebestuurder | Production manager: Ilke Köning

Verhoogbestuurder | Stage managerChannelle Swart

Produksiehuis | Production houseThe Third Law

Tydsduur | Running time at full length65 min

Aanbevole ouderdom | Age suitability13+

Taal | LanguageAfrikaans

Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times3 Jul 20:30, 4 Jul 09:30, 5 Jul 13:00

Lokaal | VenuekykNET AWO (Albert Wessels Ouditorium)

Koop Kaartjies