Taal van my hart (en ander spookstories)

Nostalgiese musiek by kerslig. Kom reis deur van Afrikaans se mooiste musikale en literêre spookstories. Begeesterde oorvertellings wat die donkerder en dieper kant van bekende en soms vergete treffers verken. Lag saam of stort selfs ‘n traan, maar moenie onaangeraak by die vertoning wegstap nie.

Nostalgic music by candlelight. Take a journey through some of Afrikaans’ most beautiful musical and literary ghost stories. Spirited tales about the darker and deep side of well-known and often forgotten songs. Laugh together or even shed a tear, but don’t leave the show untouched.

Genre: Afrikaanse Musiek, Drama, Storievertelling / Afrikaans music, Drama, Storytelling

Rolverdeling / Cast: Lize-Maré Markgraaff (Solis / Soloist), Heinrich Lategan (Klavier / Piano), Leandi Steenkamp (Klarinet, Saksofoon / Clarinet, Saxophone), Neels Vorster (Verteller / Narrator)

Musikale-regisseur / Musical director: Heinrich Lategan

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Lize-Maré Markgraaff

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Running time: 90 min

Kaartjieprys / Ticket price: R120 | R130 by die deur / at the door

Datum en Tyd / Date and Time:

Thursday, 06 October 20:00

Share