The golden dream

Mexiko / Mexico 2015

Genre: Drama, Avontuur / Adventure

Ouderdomsperk / Age restriction: 13 Taal, Geweld / Language, Violence

Regie / Director: Diego Quemada-Díez

Spelers / Actors: Brandon López, Rodolfo Domínguez, Karen Martínez

108 min

Tye / Times: 5 Okt / Oct, 14:00; 8 Okt / Oct, 16:30

’n Deernisvolle verhaal met ’n eerlikheid wat nie van die waarheid wegskram nie – die regisseur verkry uitstekende werk van sy onervare jong rolverdeling. Die rolprent is ’n skryende en poëtiese road movie wat die wel en weë van vier tieners uit Guatemala op ’n gevaarlike reis deur Mexiko volg in hul soeke na ’n beter lewe in Amerika. ’n Belangrike blik op die wêreld se huidige immigrantekrisis.

With The Golden Dream, director Diego Quemada-Díez weaves a compassionate tale built on piercing honesty – and outstanding work from an inexperienced cast. This feature is a piercing and poetic road movie that follows the fortunes of four Guatemalan teenagers on a dangerous journey across the Mexican border in search of a better life in America. A noteworthy part of the present migration crises world-wide.

Share