Till Death Do Us Part

Till Death Do Us Part is multimedia vertoningskuns wat intieme verhoudingsgeweld ondersoek. Volgens statistiek word die helfte van alle vrxue wat vermoor word deur ’n intieme-maat doodgemaak. Die persoon wat eens gesê het “Ek het jou lief” is moontlik ‘n groter gevaar as ‘n vreemdeling. Die stuk werp lig op dié realiteit en wys ook op die veerkragtigheid van vrxue wat oorleef en weer opstaan.

Till Death Do Us Part is a multimedia performance art piece interrogating intimate partner violence. Statistically, half of all the womxn killed in South Africa die at the hands of an intimate partner. The person who once said ”I love you” could pose a bigger threat than a stranger in the night. This performance piece shines a light on this reality, while it shows the strength and resilience of womxn as we rise.

Genre: Vertoningskuns / Performance art

Rolverdeling / Cast: Carin Bester (Skepper, Kunstenaar / Creator, Performer)

Musikale-regisseur / Musical director: Wilken Calitz

Verhoogbestuurder / Stage manager: Eddy Newman

Moontlik gemaak deur / Enabled by: Nasionale Kunsteraad (NKR) / National Arts Council (NAC)

Ondersteun deur / Supported by: Nasionale Afrikaanse teater-inisiatief (NATi)

Taal / Language: Engels / English

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16 Naaktheid / Nudity

Tydsduur / Running time: 40 min

Kaartjieprys / Ticket price: R120 / R130 by die deur / at the door

Venue: OFM – AWO

Datum en Tyd / Date and Time:

Tuesday, 04 October 10:00

Wednesday, 05 October 20:00

Previous
Next

Share