Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom 

Politiek – hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement, is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons te veel pille? Hoe om oor jouself te kom is Tollie Parton se nuwe show, in samewerking met Nico Scheepers. ’n Humoristiese blik op die binnewerking van Tollie se brein en hoekom … ag, kom kyk net. Nie vir fyngevoeliges nie. Met ’n verrassing aan die einde. Snaaks en bietjie eerlik! 

Genre: Eenpersoon Komedie | One-Wo(Man) Comedy Show

Met | WithWynand Kotze

Skrywer | WriterWynand Kotze, Nico Scheepers

Musiek | MusicLoki Rothman

Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: Teksontwikkeling ondersteun deur Toyota US Woordfees en NATi

Tydsduur | Running time at full length: 60 min

Aanbevole ouderdom | Age suitability18+

Taal | Language: Afrikaans

Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times4 Jul 20:30, 5 Jul 16:30

Lokaal | Venue: ATKV Wynand Mouton Teater

Koop Kaartjies