Tom gaan plaas toe

Tom is op die plaas vir sy geliefde se begrafnis, maar hy word gedwing om die verhouding geheim te hou. Verblind deur sy smart word Tom ingetrek in die familie se disfunksionele verhoudings, begeertes en pretensies. Hy ontbloot egter ‘n nalatenskap van leuens en ‘n afgryslike trauma wat die rustigheid van die plaaslewe kan verwoes. ‘n Psigologiese riller oor waagmoedige mitomanie te midde van onbetwiste konserwatisme: Baie moet leer lieg lank voordat hulle kan leer liefhê.

Tom is on the farm for his lover’s funeral but is forced to keep the truth of the relationship a secret. Blinded by grief, Tom gets drawn into the family’s dysfunctional relationships, desires, and pretenses. However, he uncovers a legacy of deceit and a monstrous trauma that can destroy the serenity of life on the farm. A psychological thriller about brave mythomania amidst unquestioned conservatism: Many must learn how to lie long before they can learn how to love.

Debuut / Debut

Genre: Teater, Drama, Riller, Sielkundige Riller / Theatre, Drama, Thriller, Psychological thriller

Rolverdeling / Cast: Elzabé Zietsman, Barend Kriel, CW Laten, Jana Coetzer

Skrywer / Writer: Michel Marc Bouchard

Vertaler / Translator: Naòmi Morgan

Regisseur / Director: Walter Strydom

Choreograaf / Choreographer: TBC

Ontwerpers / Designers: Dion van Niekerk (Dekor, Kostuums / Decor, Costumes), Michael Garbett (Beligting / Lighting)

Verhoogbestuurder / Stage manager: Adriaan de Ridder

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Walter Strydom

Moontlik gemaak deur / Enabled by: Nasionale Kunsteraad (NKR) / National Arts Council (NAC), Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), Vrystaat Kunstefees / Art Festival

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16 Taal, Geweld, Seks, Volwasse / Language, Violence, Sex, Mature

Tydsduur / Running time: 110 min

Kaartjieprys / Ticket price: R120 | R130 by die deur / at the door

Venue: Wynand Mouton

Datum en Tyd / Date and Time:

Tuesday, 04 October 15:00

Thursday, 06 October 20:00

Friday, 07 October 11:00

Previous
Next

Share