Tot die dood ons skei
Dis 2020 – die toiletpapier-dorsjaar. Julie is die eienaar van ‘n multifunksionele besigheid wat enige funksie denkbaar in haar agterplaas moontlik maak. Julie se plan om vandag van haar skoonma afskeid te neem, word omver gegooi wanneer Ouma Sally onverwags haar eie begrafnis gatecrash. Julie kan darem steeds die begrafnisblomme gebruik as die bruid – met haar groot geheim – opdaag vir die troue. Dis ‘n storm van komiese verwarring en onthullings wanneer hierdie buitengewone karakters bymekaarkom.
Genre: Komedie | Comedy
Rolverdeling | Cast: Suné Jansen van Rensburg, Chrizelle Strydom, Merwe van Gent, Aidan Davies, Heinrich Wentzel, Dhania Kara Schultz, Suné Jansen van Rensburg
Regisseur | Director: Suné Janse van Rensburg
Skrywer | Writer: Miandra Hayward
Verhoogbestuurder | Stage manager: Suné Jansen van Rensburg
Produksiebestuurder | Production manager: Miandra Hayward
Taal | Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 13+
Tydsduur | Running time at full length: 50 min
Kaartjieprys | Ticket price: R100 vooraf, R120 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 1 Jul 20:00, 4 Jul 15:00, 5 Jul 20:30
Venue: Kunstetrust Repteater