Uit die Perd se Bek

Dis die biografie wat nie ’n biografie is nie. Daar is geen geraamtes in die kas of skandale oor seks, dwelms en/of ruk-en-rol nie; geen verhoudingsintriges nie; vergeet ook van enige sensasionele openbarings. Niks waarin Kwêla of Pasella sou belangstel nie. Skinderstories was daar volop, en skinderbekke het altyd baie te sê gehad oor Franz Marx. Hierdie “biografie” – uit die perspektief van ʼn onwaarskynlike vertroueling – is ʼn verwerking van gesprekke (persoonlik en professioneel); ʼn opwindende ontdekkingsreis van ʼn leeftyd se wyshede en “leuens”.

 

It’s the biography that’s not a biography. There are no skeletons in the cupboard or scandalous sex, drugs, and/or rock-n-roll; no illicit affairs; and forget about sensational revelations. Nothing that would interest Kwêla or Pasella. More than enough gossip was spread, and gossipmongers had even more to say about Franz Marx. This “biography” – from the perspective of an unlikely confident – is an assimilation of conversations (personal and professional); a thrilling exploration of a lifetime’s truths and “lies”.

 

Met Chris Vorster, Henning Pieterse (gespreksleier)

Taal Afrikaans

Tydsduur 60 min

Prys R30 | R35 by die deur

Plek ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal)

Tye 5 Okt 15:30

Share

Previous
Next