Van Toeka
Taxi to Soweto
1991 | SA
Genre: Comedy
Regisseur: Manie van Rensburg
Rolverdeling: Elize Cawood, Marius Weyers, Sello Maake KaNcube
Synopsis: ‘n Afrikaanse vrou se kar breuk en sy word geforseer om ‘n taxi te neem. Misverstande en kulturele verwarring lei haar na Soweto waar sy meer oor haarself leer.

Ongewenste Vreemdeling
1974 | SA
Genre: Romantiese drama
Regisseur: Jans Rautenbach
Rolverdeling: Marius Weyers, Dulcie van den Bergh, Marie du Toit, Barry Trengove
Synopsis: Gerhard Steenberg is op parool vir moord. Hy reis na Duiwelsvallei, 'n plek waar selfs die duiwel lig moet loop. Hy meng in Duiwelsvallei-mense se eienaardige lewens in. Aanvanklik gaan dit goed, maar dan steek moord, jaloesie, bloedwraak en verraad kop uit. Gerhard raak betrokke in 'n liefdesdriehoek. Die selfmoord van sy meisie dryf steeds nie die ongewenste vreemdeling uit die vallei uit nie. Slegs bloed, sy eie, sy beste vriend Bergsma sin en dié van sy gewese vrou sal hom Duiwelsvallei laat verlaat.