Verot

Eric se lewe is besig om uitmekaar te val. Nie net is die druk van werkloosheid en emosionele isolasie besig om hom te vervreem van sy geliefdes nie, maar wanneer ‘n onverwagte gas sy lewe binnedring, word hy in ‘n nagmerrie vasgevang wat dreig om sy lewe uitmekaar te ruk. Hierdie stryd teen ‘n genadelose vyand dwing Eric om te baklei vir alles wat hy koester. Verot is ’n skerpsindebat wat geen oorlewendes agterlaat nie.

Eric’s life is spiraling out of control. Not only do the pressures of unemployment and emotional isolation start to crumble his relationships, but when an unsuspecting visitor invades his home he is thrown into a nightmarish inferno that threatens to tear his life apart. Pitted against a foe that knows no rest or forgiveness, Eric will have to fight for the life he holds dear, and his sanity. Verot is a battle of wits that will leave no survivors.

Debuut / Debut

Genre: Sielkundige riller / Psychological thriller

Rolverdeling / Cast: CW Laten, Marnique Terblanche, Paquot

Skrywer / Writer: Nic Beukes

Regisseur / Director: Nic Beukes

Ontwerpers / Designers: Paquot (Stel, Beligting / Set, Lighting)

Verhoogbestuurder / Stage manager: Nic Beukes

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Nic Beukes

Taal / Language: Afrikaans

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16 Taal, Geweld / Language, Violence

Tydsduur / Running time: 45 min

Kaartjieprys / Ticket price: R80 | R90 by die deur / at the door

Venue: ATKV Madelief-Gazellie

Datum en Tyd / Date and Time:

Thursday, 06 October 11:00

Friday, 07 October 20:00

Saturday, 08 October 14:00

Share