Vier Panado’s en ‘n Chardonnay

In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir *****, vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid. Val ons, staan ons op. Word die mat onder ons uitgeruk, maak ons bolmakiesie en land op ons voete. In ‘n veranderende wêreld pas ons aan. As die wêreld om ons heeltemal uitmekaarval, drink Mamma vier Panado’s en ’n Chardonnay en Pappa steek die vuur aan. Môre probeer ons weer. 

Genre: Musiek – Kontemporêr – Kabaret | Music – Contemporary – Cabaret

Rolverdeling | Cast: Elzabé Zietsman

Pianist | Pianist: Tony Bentel

Regisseur | Director: Johann Slabbert

Skrywer | Writer: Johann Slabbert

Produksiehuis | Production houseDrama Drama

Taal | Language: Afrikaans, English

Aanbevole ouderdom | Age suitability16+

Tydsduur | Running time at full length: 65 min

Kaartjieprys | Ticket price: R180 vooraf, R200 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times3 Jul 16:00, 4 Jul 20:30, 6 Jul 13:30

Lokaal | Venue: Odeion

 

Koop Kaartjies