Vryvrees: Reguit oor Rillers
Filmkenners en entoesiaste Cilliers van den Berg en die Universiteit van die Vrystaat se Drama Departement alum Nic Beukes asook meesters student aan die Universiteit van die Vrystaat, DJ Kruger gesels oor die Horror film genre en waarom “Horror” nogsteeds een van die populerste film genres in die wereld is.
Die gesprekleiers gee insig tot die sosiale kommnetaar te vinde in hierdie genre en meer spesifiek watter impak die genre op Suid-Afrikaanse kykers en kultuur het. Hoekom word meer horror films nie in Suid-Afrika gemaak nie?
Met: Cilliers van den Berg, DJ Kruger, Nic Beukes
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 60 min
Prys: R50 volwassenes, R20 studente
Plek: Equitas Senaatsaal
Tyd: 3 Jul 15:30