Waaihoek se Vinkel en Koljander – ‘n musikale klug

Dié musikale klug handel oor tweelingbroers Koljander en Vinkel, wat as sesjariges per ongeluk in die Kaap geskei is. Die oupa noem die Kaapse Koljander ook Vinkel wat intussen op Waaihoek getroud is met Siena. Die tweeling is nou al dertig en Koljander kom soek sy verlore broer op Waaihoek. In die skreeusnaakse en vrolike klug dink almal Koljander is Vinkel en andersom. Histeriese misverstande volg met prettige liedjies tussendeur. Die hele familie kan kom skaterlag vir die deurmekaarspul, malligheid en sommer net onskuldige pret uit die boonste rakke!

The musical farce is about twin brothers, Koljander and Vinkel who were separated as six-year-olds and now have the same name of Vinkel as their grandfather renamed Koljander after his long-lost twin brother. It’s 30 years later and Koljander comes searching for his twin brother in Waaihoek. In the farcical plot, everybody thinks Koljander is the local brother, Vinkel. Hysterical misunderstandings follow with lots of funny songs. For the whole family. Come and enjoy the confusion, madness, and unadulterated fun!

Genre: Musikale klug, Komedie / Musical farce, Comedy

Rolverdeling / Cast: Jeff Korkee, Maria de Koker, Levante Du Preez, Danelle Louw, Obed De Koker, Charles Human, Sashine Cornelissen, Simone-Beatrice, Olive Pretorius, Chico de Koker, Angelo Mockie, Filinich Steyn, Devonique De Wee, Lonwabo Mthahtsi

Skrywer / Writer: Nico Luwes

Regisseur / Director: Nico Luwes

Musikale-regisseur / Musical director: Angelo Mockie

Ontwerpers / Designers: Nico Luwes, Brandon Hewetson

Verhoogbestuurder / Stage manager: Devonique de Wee

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Nico Luwes

Moontlik gemaak deur / Enabled by: PACOFS, Nasionale Kunsteraad, Universiteit van die Vrystaat Departement Drama- en Teaterkunde / University of the Free State Department of Drama and Theatre Arts

Ondersteun deur / Supported by: PACOFS, Nasionale Kunsteraad, Universiteit van die Vrystaat Departement Drama- en Teaterkunde (Tegniese ondersteuning) / University of the Free State Department of Drama and Theatre Arts (Technical support)

Taal / Language: Afrikaans, Spoegies Kaapse Afrikaans, Sleng / Snippets of Cape Afrikaans, Slang

Tydsduur / Running time: 110 min

Kaartjieprys / Ticket price: R195 | R205 by die deur / at the door

Venue: EXR 6

Datum en Tyd / Date and Time:

Thursday, 06 October 19:30

Friday, 07 October 11:00

Saturday, 08 October 11:00

Previous
Next

Share