Waansin

’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …” Gegrond op ware gebeure. 

Genre: Drama

Rolverdeling | CastCarin Bester

Skrywer | WriterCarin Bester

Regisseur | DirectorLee-Ann van Rooi

Klankbaan Beligtingsontwerp en verhoogbestuur: Roland du Preez

Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsors: ’n Suidoosterfees- en Vrystaat Kunstefees-produksie, moontlik gemaak deur NATi en Het Jan Marais Nationale Fonds

Tydsduur | Running time at full length: 60 min

Aanbevole ouderdom | Age suitability14+

Taal | Language: Afrikaans

Kaartjieprys | Ticket price: R120 vooraf, R150 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times3 Jul 18:00, 4 Jul 17:00, 6 Jul 16:00

Lokaal | VenuekykNET AWO (Albert Wessels Ouditorium)

Geen O/14

Koop Kaartjies