Wat as

Wat as handel oor drie skoolvriende wat sestien jaar na matriek, op die herdenkingsdag van ‘n tragiese ongelyk, in ’n kroeg ontmoet. Soos hulle ou koeie uit die sloot grawe, kom geheime op die lappe en word skokkende onthullings gemaak. Is daar rus en vrede te vind op die bodem van ‘n glas en skuldige gewetes? ’n Kragtoer na die verlede wat jou hart sal aanraak …

Wat as tells the story of how three school friends meet each other in a bar sixteen years after matric on the anniversary of a tragic accident. When they open up old wounds, secrets are unravelled, and shocking revelations come to light. Could one find peace and sanity at the bottom of a glass and guilty consciences? A tour de force to the past that will tug at your heartstrings …

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: Francois Jacobs, Simone Pretorius, Adriaan van As

Skrywer / Writer: Kanya Viljoen

Regisseur / Director: Andre Odendaal

Ontwerpers / Designers: Kosie Smit

Verhoogbestuurder / Stage manager: Wesley Lauder

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Adriaan van As

Taal / Language: Afrikaans

Ouderdomsbeperking / Age restriction: PG13 Taal / Language

Tydsduur / Running time: 70 min

Kaartjieprys / Ticket price: R160 | R170 by die deur / at the door

Venue: kykNET-Scaena

Datum en Tyd / Date and Time:

Tuesday, 04 October 20:30

Wednesday, 05 October 10:00

Wednesday, 05 October 17:30

Previous
Next

Share