Wat verkies jy? ‘n Refleksie op die 2024-verkiesing 

Na aanleiding van die 2024-nasionale verkiesing, word daar in retrospek na die aanloop en resultate van die verkiesing gekyk.

Met: Ruda Landman, JP Landman, Mcebisi Ndletanyane, Ina Gouws 
Taal: Tweetalig / Multilingual 
Tydsduur: 60 min 
Prys: R40 
Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) 
Tyd: 6 Jul 13:30 

Koop Kaartjies