btt

2027

Aansoeke vir 2027 is nou oop!

Die aansoekvorms is tans slegs in Engels beskikbaar.

2026 se stories leef voort op VRYpen Online!

Ontdek al die resensies uit 2026 se feesuitgawes, terwyl ons reeds hard werk aan 2027!

Aansoeke vir die
Crystal Donna Roberts-beurs
is nou oop!

Hierdie bladsy is tans slegs in Engels beskikbaar.

verken die 2026 fees en vind jou storie

7
Din
09:00
8
Woe
09:00
9
Don
09:00
10
Vry
09:00
11
Sat
09:00
Scholtz-saal
Nie-Verbaal
ALLE
Toegang
Gratis
7
Din
17:00
Equitas-ouditorium
Afrikaans
16+
Toegang
Gratis
9
Don
19:00
10
Vry
19:00
11
Sat
19:00
OFM-Odeion-amfiteater
Afrikaans
16+L | V
Toegang
R110
7
Din
09:00
8
Woe
09:00
9
Don
09:00
10
Vry
09:00
11
Sat
09:00
Scholtz-saal
Nie-Verbaal
ALLE
Toegang
Gratis
7
Din
09:00
EXR 5
AfrikaansEnglish
13+
Toegang
R450
9
Don
15:30
Naval Hill-planetarium
AfrikaansEnglish
ALLE
Toegang
R40

Die Vrystaat Kunstefees word mede moontlik gemaak deur:

Maak gereed vir die kleurvolste kuier
by die Vrystaat Kunstefees Kunstemark!

Ons gaan die feesterrein omskep in ‘n bruisende viering van kleur, heerlike geure, onvergeetlike smake en ervarings vir die hele gesin.

Die Vrystaat Kunstefees se Kunstemark is die kloppende hart van die fees en ‘n belangrike ekonomiese dryfkrag vir die Vrystaat. Met meer as 300 stalletjies propvol handgemaakte skatte, unieke produkte, heerlike kos, plaaslike gunstelinge en uitsonderlike talent, wag daar om elke draai iets besonders.

Verken dit alles met ons nuwe interaktiewe Kunstemarkkaart. Soek jou gunsteling uitstallers, blaai volgens kategorie, ontdek versteekte juwele en beplan jou perfekte feesroete.

Of jy nou kom vir die inkopies, die kos of die unieke feessfeer, die Kunstemark is waar die Vrystaat Kunstefees werklik tot lewe kom.