btt

18

Equitas-ouditorium
AfrikaansEnglishSesotho
52 min

Suid-Afrika

Die film speel hoofsaaklik in die hof af waar die misterie agter die dood van ’n jong meisie wat wreed vermoor en verkrag is, ontrafel. Haar verpletterde ma is aan die genade van die stelsel oorgelaat om geregtigheid te vind.

Rolverdeling: Tshireletso Nkoane, Jane Mpholo-Mehlape, Thembisile Nogwanya, Neels Vorster, Peter Taljaard, Michelle Luwes
Regisseur: Pulane Moleko
Skrywer: Pulane Moleko
Vervaardiger: Vincent Tsoametsi
11
Sat
16:00
16+V | SA | GBV | SS
Warning: Violence, Sexual assault, Gender-based violence, Sensitive subject matter

Kaartjieprys/toegang
Gratis