btt

Beeld vir Beeld: ‘n Regisseurswerkswinkel

Kanselierskamer
Afrikaans

Analiseer saam met ’n filmregisseur ’n uittreksel uit ’n film. Leer hoe om die mikpunt van ’n toneel te identifiseer en dit deur die strategiese gebruik van raamgroottes na ’n skootlys oor te dra . Wees egter gewaarsku: ná hierdie werkswinkel sal jy nooit weer op dieselfde manier na ’n film kyk nie.

Aanbieders: Danielle Retief, Ursula Ludick
9
Don
14:00
ALLE

Kaartjieprys/toegang
R150
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: