btt

Brakanjan

Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium
Afrikaans
60 min

Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin teen die bose Kardinaal Richelieu moet red, terwyl hy homself aan die drie musketiers moet bewys. Saam trotseer hulle gevare en intriges en leer Brakanjan wat dit beteken om werklik ‘n held te wees.

Moontlik gemaak deur die Vrystaat Kunstefees en Reckless Haven Productions.

Rolverdeling: Dihan Keun, Danielle Retief, JW Lombard, PG Mulder, Stefan Lötter, Wilbur Jansen van Rensburg, Jayden-J Bronkhorst, met spesiale gas Nic Beukes
Regisseur: Rowlen von Gericke
Vervaardiger: Daniëlle Retief
Verhoogbestuurder: Pierre Thomas Retief
Stelontwerp: PG Mulder
Dramaturg: Danielle Retief na die roman van Alexandre Dumas
Kostuumontwerp: Hollywood Costumes
Klank: Pierre Thomas Retief
Beligtingsontwerp: Pierre Thomas Retief
Musiek: Pieter G Nel
9
Don
11:00
10
Vry
09:00
11
Sat
14:30
ALLE

Kaartjieprys/toegang
R190
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: