btt

Die ander dogter

ATKV Wynand Mouton-teater
Afrikaans
70 min

’n Tienjarige dogter vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdriet. Haar suster moes sterf sodat sy as die “vervanger” kon leef. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies.

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie

Rolverdeling: Sandra Prinsloo
Regisseur: Lara Foot
Produksiehuis: Toyota Stellenbosch Woordfees
Vertaler: Naòmi Morgan
Dramaturg: Annie Ernaux
Produksieontwerp: Wolf Britz
Verwerking: Saartjie Botha
Beligtingsontwerp: Wolf Britz
7
Din
17:30
8
Woe
13:30
9
Don
10:00
11
Sat
10:00
13+PG
Warning: Parental Guidance

Kaartjieprys/toegang
R250
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: