btt

Drie van die Bestes

Danie Niehaus, Mathys Roets en Germandt Geldenhuys
Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium
AfrikaansEnglishFrançais
70 min

Drie uiteenlopende stemme en persoonlikhede vervleg hul stemme meesterlik in ’n harmonieuse vertoning met tydlose gunstelinge en nuwe klanke. Die groep het meer as 25 jaar gelede ontstaan en al het die samestelling oor die jare verander, is die kombinasie van Roets en Niehaus se musikale ondervinding en Geldenhuys se jeugdige aanslag ’n wenresep. Hul sang is eg, hul energie aansteeklik en hul liefde vir musiek straal uit elke lied.

Kunstenaars: Danie Niehaus, Mathys Roets, Germandt Geldenhuys
11
Sat
09:00
ALLE

Kaartjieprys/toegang
R220
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: