btt

Hen

Equitas-ouditorium
Afrikaans
109 min

Suid-Afrika

Hen is ‘n sielkundige riller wat afspeel op ’n geïsoleerde plaas in Suid-Afrika waar ’n gesin die vure aan die brand moet hou in donker tye. Die film mediteer oor oorlewing in die middel van nêrens en hoe lewe en dood op ‘n mespunt gebalanseer word.

Rolverdeling: Dawian van der Westhuizen, Amalia Uys, Stian Bam, Marelize Viljoen, Anoecha Kruger
Regisseur: Nico Scheepers
Vervaardiger: Zandré Coetzer, Chanél Muller
Produksiehuis: Nagvlug Films
Draaiboekskrywer: Nico Scheepers
10
Vry
18:00
18+

Kaartjieprys/toegang
Gratis