btt

Liewe Heksie word gescam

Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium
Afrikaans
60 min

Liewe Heksie het ’n talentkompetisie gewen. Karel Kat probeer haar leer om mooi na haar prysgeld te kyk, maar haai oe, groot woorde soos finansies, rente en begrotings laat haar kop draai. Karel gee vir haar ’n spaarvarkie, maar die Geelheks wil die geld vat! ’n Bankrekening en kaart klink veiliger – maar dalk nie vir Liewe Heksie nie. Levinia vergeet maklik en tel is nie haar talent nie. En hoe lyk ’n “scammer”? Maats van drie tot honderd-en-drie, kom help dat haar geld groei!

Rolverdeling: Mia van der Merwe, Eldon van der Merwe
Regisseur: Margit Meyer-Rodenbeck
Skrywer: Margit Meyer-Rodenbeck
8
Woe
14:00
9
Don
09:00
10
Vry
12:00
ALLE

Kaartjieprys/toegang
R150
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: