Joshua na die Reën en sy volle band bied ‘n musiekervaring wat soos die spanning tussen sonstof en die aarde se atmosfeer saamweef om die Noorderligte te vorm.
“Noorderligte boog vanuit jou
Jy is die draad tussen sonstof en die aarde se atmosfeer
Ek werp al my winters voor jou
Jy buig orent
Fluister bloeisels en Lentes”




