btt

QwaQwa: Place of Barriers and Bridges

Equitas-ouditorium
English
28 min

Suid-Afrika

Die kultuur en identiteit van QwaQwa word gevorm deur die hoë Maloti-Drakensbergreeks. Qwaqwa: Place of Barriers and Bridges ondersoek die diep band tussen mens en landskap en verken die streek, wat op die grens van die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Lesotho lê, se geskiedenis en huidige konteks. Die dokumentêre film tree in gesprek met inwoners, koninklikes en navorsers en beklemtoon die uitdagings soos klimaatsverandering en swak bestuur. Tog lig dit die potensiaal vir ontwikkeling, veerkragtigheid en nuwe geleenthede in hierdie bergagtige streek uit.

Regisseur: Vasu Reddy, Jared McDonald
Vervaardiger: Ralph Clark, Trevor van Wyk
Uitvoerende vervaardiger: Vasu Reddy
Videografie: Adam Asmal, Grant Atkinson
Regissering en gradering: Annamarie James
Musiek: Alexander Johnson
8
Woe
10:00
ALLE

Kaartjieprys/toegang
Gratis