btt

Van tegniek tot ampstaal:

Die opkoms van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as 12de amptelike taal van Suid-Afrika
Netwerk24 Feeskafee
60 min

Hierdie monografie bied ’n indringende blik op die unieke taalbeplanningsverhaal van Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT).

Dit dokumenteer die dinamiese interaksietussen vasberade Dowe veldtogvoerders, besluitnemers en ander rolspelers en komplekse wetgewende prosesse . Die skrywer neem die leser op ’n reis vanaf die eerste deurbrake in die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996 tot by die uiteindelike volle verampteliking, te midde van ’n konteks van “Verengelsingstirannie” en die stryd van minderheidstale. 

Uitgewer: UJ Press
Outeur: Theodorus du Plessies
Aanbieders: Theodorus du Plessies & verkseie kenners
8
Woe
11:00
ALLE

Kaartjieprys/toegang
Gratis