btt

Waterbrief

kykNET AWO-ouditorium
Afrikaans
65 min

Na haar tragiese verdrinking lig Nina die sluier tussen lewe en dood om na haar familie se rou te kyk. Sy sien hoe hulle ly, baklei, liefhet en wanhopig word sonder haar teenwoordigheid. Maar sy help hulle ook om weer liefdevol, lewendig en vol hoop te wees. Waterbrief is geskryf deur die bekroonde dramaturg Nico Scheepers en met die uiters talentvolle aktrise Minke Marais is dit ’n drama vir almal wat iemand liefhet wat oorlede is. Vir almal wat weet hoe oorweldigend stilte kan wees.

Rolverdeling: Minke Marais
Regisseur: Mariki de Villiers-Knop
Tegniese regisseur: Robert Kruger
Beligting: Markus Knop
Dramaturg: Nico Scheepers
7
Din
14:00
9
Don
20:00
11
Sat
19:00
13+L | AC
Warning: Language, Adult content

Kaartjieprys/toegang
R160
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: