btt

Jakob

kykNET Scaena-teater
Afrikaans
55 min

Jakob is ’n boeiende verhaal oor ’n vreemde, klein seuntjie; en oor liefde, lig en alles wat tussenin weerspieël. Die sentrale tema draai om vooroordeel en vertel die verhaal van ’n kind wat anders gebore word en deur die gemeenskap waarin hy woon, verstoot word. Die drama volg Jakob se reis deur sy kinderjare en ondersoek die maniere waarop hy leer om met sy uitsluiting saam te leef.

Rolverdeling: Jaques Da Silva
Regisseur: Barry Strydom
Verhoogbestuurder: Cara Roberts
Dramaturg: Michael Taylor-Broderick
Vertaal deur: Barry Strydom
8
Woe
20:00
9
Don
09:00
11
Sat
17:00
13+PG
Warning: Parental Guidance

Kaartjieprys/toegang
R160
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: