btt

Lisa met die Rooi Hare: Die Show ná die Show

kykNET-Scaena-voorportaal
Afrikaans
60 min

Vanaf die digitale wêreld van YouTube tot by die hartklop van die Rosestad! Lisa met die Rooi Hare nooi jou om die alledaagse agter te laat, ’n glasie vol te skink en saam te kuier in ’n atmosfeer gelaai met kreatiwiteit. In hierdie eksklusiewe uur deel Lisa die verhoog met van die land se mees geliefde musiek- en teaterbekendes. Dit is ’n intieme kykie na die “show ná die show” – daardie eerlike, ongefilterde oomblikke en stories wat gewoonlik net agter die gordyn bly.

Aanbieders: Lisa met die Rooi Hare (Van Rooyen) en verskeie kunstenaars
7
Din
18:00
8
Woe
18:00
9
Don
18:00
10
Vry
18:00
11
Sat
18:00
ALLE

Kaartjieprys/toegang
Gratis