btt

Raunchy Renditions

kykNET-Scaena-voorportaal
English
60 min

Raunchy Renditions, Suid-Afrika se eerste seks-positiewe storieplatform, is geïnspireer deur The Moth en Bawdy Storytelling, waar vyf dapper storievertellers hul innemend ongemaklike, humoristiese en ondeunde seksuele avonture deel. Raunchy Renditions is in 2019 gestig deur Sophie Joans, Syd Strydom en Kelly Smith en het uitverkoopte vertonings regoor die land aangebied. Voel bemagtig en breek weg van die skaamte rondom seks … Geniet die gewaagde en sluit aan by ons seks-positiewe storievertelgemeenskap.

Rolverdeling: Verskeie Kunstenaars
Vervaardiger: Sophie Joans, Syd Strydom, Kelly Smith
8
Woe
21:00
10
Vry
21:00
18+

Kaartjieprys/toegang
R150
Bespreek nou!
Kaartjies beskikbaar by: